Tell Brak

Tell Brak
(Nagar, Nawar)
Tell Brak van ver af gesien, met verskeie uitgrawingsterreine sigbaar.
Tell Brak van ver af gesien, met verskeie uitgrawingsterreine sigbaar.
Land Vlag van Sirië Sirië
Soort Nedersetting
Streek Mesopotamië
Geskiedenis
Gestig 7de millennium v.C.
Tydperk Neolitikum, Bronstydperk
Kulture Halaf, Obeid, Uruk, Kisj, Horiete
Uitgrawings 1937-1938, 1976-2011

Tell Brak was ’n antieke stad in Sirië waarvan die ruïnes ’n tell bevat. Dit was geleë naby die moderne dorp Tell Brak, 50 kilometer noordoos van die stad Al-Hasaka. Die stad se oorspronklike naam is onbekend.[1] Tydens die tweede helfte van die 3de millennium v.C. was dit as Nagar[2] bekend en later as Nawar.[3]

  1. Bertman 2005, p. 31.
  2. Eidem 1998, p. 75.
  3. Bryce 2009, p. 493.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search